1. Page top
  2. Top navigation
  3. Main navigation
  4. Left-hand-side navigation
  5. Search box
  6. Content area
  7. Page foot
Any book. Anywhere.

Book details

Jock van die Bosveld

Jock van die Bosveld

 eBook, Published by Penguin   (29 September 2012)

Sorry, this book is not available in this region.

Book description

“Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!” Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. “Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!” sê Jim, hy wys na sy borskas. “Dis sy hart wat saakmaak!” Dis die 1870's in Suid-Afrika - en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na dié pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid - ménsmoeilikheid - en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.